-
-
skryf nou in vir FINESSE se ’N NUWE JY 2013
… is jy onlangs geskei? … is jy al van kleintyd selfbewus oor jou skewe tande? … trou jy volgende jaar? … het jy baie gewig opgetel na jou laaste baba? … het jy jou werk verloor? … voel jy sommer net oud en lelik?…
-
Dis tyd om ’n boek te skenk! 1000 boeke in nét 30 dae …
Gee hoop vir 365 dae met nét R100 Op 1 November 2012 is dit weer tyd vir Skenk ’n Boek! Carpe Diem Media in samewerking met NG Welsyn het jou hulp nodig om hierdie jaar splinternuwe Bybeldagboeke te skenk vir die mense wat hoop en…
-
40 woorde: nuwe boek en welsynsprojek uit die hart van Susan Coetzer!
40 Woorde is ʼn inspirerende geskenkboekie en bevat die 40 hartswoorde wat Susan se lewe nog die meeste aangeraak en beïnvloed het. Elkeen van hierdie woorde word geïllustreer met ‘n skets wat Susan self geteken het.
-
Finesse gaan digitaal!
Skuif voor jou rekenaar in en verlustig jou in die virtuele bladsye van jou voelgoed tydskrif. Dis asof jy dit in jou hand vashou, advertensies en al!
-

-
Finesse Junie
EKSKLUSIEF! – Lika en pa Regardt se pad na vergifnes -
Finesse Mei
EKSKLUSIEF! – Natasha maak haar hart oop oor enkelma-wees -
Finesse April
EKSKLUSIEF! Daleen van Binneland “’n Beroerte op 14 kon nie my lewe steel nie”

-
www.voelgoed.co.za
Kry jou gunsteling artikels op www.voelgoed.co.za. Ons kyk na Cindy Nell se baba-foto's en Elsabè Daneel deel haar skoonheidsgeheime. Kom kyk ook na ons oulike dekor artikels. -
www.voelgoedwinkel.co.za
Besoek jou aanlyn-winkel vir winskopies soos 50% afslag op Jaco Thom se God se Storie en Hettie Britz se steeds gewilde Kweek Kinders met Karakter. Almal het soms `n hupstoot nodig, en kry daarom ook 1001 Bybel Beloftes vir elke behoefte, propvol stukkies inspirasie wat jy sommer in `n drafstap kan gryp.




