Finesse Direk – Kies. Koop. Kry!

Jy soek ’n spesifieke boek in die winkel, maar sukkel om dit te kry. Jy wil graag iets aanlyn bestel, maar jou internet is te stadig. Ons het vir jou ’n maklike, veilige en goedkoop 1-2-3 antwoord – Finesse Direk!

Julle het so mooi gevra, dat ons toe besluit het om dit te doen! Van nou af kan jy boeke direk by ons te bestel, want ons het Finesse Direk eksklusief vir jou te ontwikkel. Danksy dié diens kan jy nou jou gunsteling boeke binne enkele minute koop, en dít in die gerief van jou huis.
Finesse Direk is vir JOU, die Finesse leser, begin, want ons weet tyd is kosbaar en dat jy soms, sonder sukkel, inspirasie nodig het.

Nou kan jy maklik boeke bestel sonder om boekwinkel toe te ry. Hou net jou selfoon of rekenaar byderhand!

Kliek hier om meer te lees.

Bekende skrywers, bekende boeke!

spaar 20% en meer …

Here, maak my nuut
40 Dae wat jou lewe sal verander
Om die boek te bestel, skakel 021 918 8508
of kliek HIER om die boek deur carpediem.co.za
te bestel.

Dankie vir jou
’n Geskenk uit die hart
Om die boek te bestel, skakel 021 918 8508
of kliek HIER om die boek deur carpediem.co.za
te bestel.

Seks slim vir ouers van kinders
As die antwoorde nie vir jou heeltemal so maklik is nie, is hierdie boek vir jou!
Om die boek te bestel, skakel 021 918 8508
of kliek HIER om …

Billy en Stefan is verward.
Hul ouers is geskei
en bly in verskillende huise,
en nou weet die twee seuns nie
waar hulle hoort nie.
Hoort hulle by hulle ma of by hulle pa?
Wel, hul vriende Jean-Mari (’n kenner op die gebied van towerdenke), en Jonathan (die koelste ou in die buurt), besluit om hulle te help! Uiteindelik pluis Billy en Stefan uit dat hulle beide hul ma se “spesiaalheid” en hul pa se “krag” besit!
Groen & Blou is ’n hartroerende boek wat die seuns op ’n reis deur die uiteenlopende wêrelde van groen …

ons hou weer BOEKMAKIETIE!
spaar 30% en meer …

Die mooiste sonneblomme & daisies
SUSAN COETZER se beste agterbladrubrieke wat in FINESSE-tydskrif verskyn het!
Om die boek te bestel, skakel 021 918 8508
of kliek HIER om die boek deur carpediem.co.za
te bestel.

Woordbeloftes vir vroue
inspirasie om te lewe met ‘n glimlag op jou gesig en ‘n lied in jou hart
Om die boek te bestel, skakel 021 918 8508
of kliek HIER om die boek deur carpediem.co.za
te bestel.

Vir ’n vriendin