Alles wat Jesus ooit gesê het oor jou, jou lewe en jou geloof
Die titel van dié boek sê dadelik: dit is nie ’n boek
wat ’n mens in een leessessie klaar kan lees nie.
Dit is bedoel om jou metgesel te wees vir ’n leeftyd.
Jesus het oor so ’n groot verskeidenheid temas gepraat dat jy in elke fase van  jou lewe en vir elke behoefte iets sal vind.
Soms sal …

Kyk uit vir die maandelikse Finesse Direk katalogus vol van ons nuutste boeke en uitgesoekte spesiale aanbiedinge, nét vir jou. Skakel 021 918 8584 en praat met een van die vriendelike personeel van On the Dot wat jou bestelling sal neem.

Finesse Direk – Kies. Koop. Kry!

Jy soek ’n spesifieke boek in die winkel, maar sukkel om dit te kry. Jy wil graag iets aanlyn bestel, maar jou internet is te stadig. Ons het vir jou ’n maklike, veilige en goedkoop 1-2-3 antwoord – Finesse Direk!

Julle het so mooi gevra, dat ons toe besluit het om dit te doen! Van nou af kan jy boeke direk by ons te bestel, want ons het Finesse Direk eksklusief vir jou te ontwikkel. Danksy dié diens kan jy nou jou gunsteling boeke binne enkele minute koop, en dít in die gerief van jou huis.
Finesse Direk is vir JOU, die Finesse leser, begin, want ons weet tyd is kosbaar en dat jy soms, sonder sukkel, inspirasie nodig het.

Nou kan jy maklik boeke bestel sonder om boekwinkel toe te ry. Hou net jou selfoon of rekenaar byderhand!