Toe ek vanaand so deur die koerant blaai, tref dit my hoeveel misdadige en onvanpaste handelinge deur groepe mense gepleeg word. Die een berig is oor ’n klomp studente wat verkeerd gedoen het, en die ander berig oor ’n klomp volwassenes wat by ’n misdaad betrokke was, ensovoorts.
Dit is darem maklik om in ’n verkeerde groep te beland, en voor jy jou oë uitvee, is jy diep in die moeilikheid, saam met die groep. Êrens moet jy die “guts” hê ... lees meer >>

Daar is iemand wie se paaie gereeld met myne kruis. Elke keer as ek met hom ’n grappie maak, vererg hy hom bloedig, en maak hy ’n “snotty” opmerking. Ek wonder baiekeer wat is verkeerd met hom, en waarom hy nie ’n grappie kan vat nie. Het hy dan geen sin vir humor nie? En is dit nou nodig om so ongeskik terug te antwoord?
Maar dit is een van die lesse wat ek deur die jare geleer het: ek kan ... lees meer >>
Ek lees netnou in die koerante dat daar bespiegel word dat Mnr. Tony Hayward, die grootbaas van BP, moontlik binne die volgende dag of twee kan bedank. Hayward is een van die mees gehate mense in Amerika oor sy hantering van die olielek in die Golf van Mexiko. Hy het, volgens die koerante, gesê dat die druk te veel vir hom geword het, en dat “hy sy lewe wil terughê.”
Baie van ons het seker in ons kinderdae gedroom daarvan dat ... lees meer >>
Net voordat ek Europa toe is in Juniemaand, het ek tandarts toe gegaan omdat een van my tande (’n implantaat) los was. Die tandarts het dit reggemaak, maar die volgende dag was dit weer los. Ek moes toe op die vliegtuig klim en kon dus nie teruggaan dat hy die tand weer vasmaak nie. Ek het swarigheid gesien vir my tyd oorsee, want dit sou beteken dat ek meer as twee weke met ’n los tand sou moes loop. En ... lees meer >>