Argiewe vir 2010/07/01

[2010/07/01 | 2 Kommentaar | ]

Wel, ek is terug in SA! So ek kan weer bietjie koerante en tydskrifte lees. Lottie se Sarie het vandag hier aangekom. Op die buiteblad staan daar in groot letters geskryf: Eksklusief: Adv. Barbie se ma “Nou val my lewe uitmekaar.” Die artikel is met groot passie en deernis geskryf. Ek kan seker vandag weer gesels oor die belangrikheid om goeie keuses in die lewe te maak, want op ’n dag haal verkeerde keuses ’n mens in. Maar ek ... lees meer >>