Argiewe vir 2010/07/02

[2010/07/02 | Geen Kommentaar | ]
Net wenners tel!

President Goodluck van Nigerië het besluit dat sy land se nasionale sokkerspan vir twee jaar aan geen internasionale kompetisies mag deelneem nie hulle nie ‘n enkele wedstryd in die Wêreldbekertoernooi kon wen nie. Intussen het ook Javier Aguirre as hoofafrigter van Meksiko se span bedank nadat die span in die tweede rondte uitgeskakel is. En die Engelse sokkerspan is tans ook uiters ongewild in Engeland omdat hulle so sleg verloor het.

Dit is verstommend om te sien watter premie mense op ... lees meer >>