Argiewe vir 2010/07/03
Die tydskrif Forbes het hul 2010-lys van rykste en invloedrykste bekendes gepubliseer. Oprah Winfrey se naam is heel bo aan die lys. Sy het sowat R2,4 miljard verdien. James Cameron, regisseur van die fliek Avatar, se naam is op die derde plek. Tiger Woods (wat so in die nuus was oor sy buite-egtelike verhoudings) het die vyfde plek gekry met R805 miljoen wat hy verdien het.
Ek het dit nogal interessant gevind dat die artikel wat ek gelees het en wat ... lees meer >>




Posts