Argiewe vir 2010/07/04

[2010/07/04 | Geen Kommentaar | ]

Die koerante berig vandag dat Jennifer Rovero, die Playboy Playmate van Julie 1999, en vriend van Paris Hilton, Vrydag met marijuana betrap is by ’n sokkerwedstryd in Port Elizabeth. Sy het blykbaar Saterdag voor die hof verskyn, en die Suid-Afrikaanse regering het haar glo 14 dae tyd gegee om die land te verlaat.

Ek kon nie help om te glimlag toe ek lees dat die regering haar 2 weke kans gegee het om die land te verlaat nadat sy met iets ... lees meer >>