Argiewe vir 2010/07/05
Jy onthou mos seker daardie weldoener Rob Taylor wat aan die begin van hierdie jaar ’n Audi R8-motor (ter waarde van R2,4 miljoen) aan ’n paar motorwagte gegee het. Wel, ek lees gister ’n aangrypende storie oor hom. Hierdie einste Taylor het glo in Februarie vanjaar onder die N2-brug in Kaapstad vir ’n klompie mense geld gegee. Nadat hy dit gedoen het, het dieselfde mense hom van sy skootrekenaar beroof. Die volgende dag het hy teruggegaan soontoe en ook die ... lees meer >>




Posts