Argiewe vir 2010/07/06
Toe ek vanaand by die huis kom van de universiteit af, en my eposse lees, is daar twee briewe van lidmate in my gemeente wat vir my dankie sê vir my preek Sondagaand. Bietjie later die aand ry ek toe Radiokansel toe om aan ons gereelde radioprogram Crisis to Cross deel te neem. Toe ek daar kom, gee Josie (die aanbieder van die program) vir my ’n lekkertjie wat hy vir my gebêre het. Nevil Norden, leraar van Lewende Woord ... lees meer >>




Posts