Argiewe vir 2010/07/07

[2010/07/07 | 3 Kommentaar | ]
Ewige vriende

Ek het gister gesê dat ek ook van nog iets wil vertel wat lekker was en wat met my gebeur het: Wel, ek het vroegaand ’n oproep gekry van ’n baie ou vriend van my. Sy naam is Sam Olsen. Ek en hy was vroeg in die sewentigerjare saam in Sonopkoshuis (amper 40 jaar gelede). Sy pa was ’n sendeling uit Noorweë wat in Lesotho of êrens sendingwerk gedoen het. Sam het chemiese ingenieurswese studeer en was baie, baie lief ... lees meer >>