Argiewe vir 2010/07/08
Ek het vandag so ’n mooi beeld gehoor: Eendag het die son en wind met mekaar gestry oor wie is die effektiefste. Hulle besluit toe om hul invloed op die proef te stel. In die straat het ’n man geloop met ’n baie dik jas aan. Hulle kyk toe wie kan dit regkry om die jas van die man af te kry. Die wind het hard begin waai om die man se jas af te waai. Dit was werklik soos ... lees meer >>




Posts