Argiewe vir 2010/07/09
Ek wens ek kan julle vertel wat vandag alles verkeerd geloop het, maar ek weet julle sal my nie glo nie. Lottie vra toe vir my of ek nogtans vanmiddag gaan tennis speel siende dat ek soveel tyd verloor het met alles wat so skeefgeloop het. Ek sê toe dat ek dit beslis gaan doen, want ek wil die balle met al my mag gaan slaan. Soms voel ’n mens mos of jy eers ’n paar mense se name op ... lees meer >>




Posts