Argiewe vir 2010/07/11
As jy verlede week se bloginskrywings van my lees, sal jy sien dat ek Dinsdag en Woensdag oor sulke lekker dinge geskryf het van wat met my gebeur het. Vrydag was dit presies die teenoorgestelde. Toe skryf ek oor iets baie sleg, naamlik oor hoe ek Donderdag beroof is.
So gaan dit mos met my en jou in die lewe: Die een dag op, en die ander dag af. Te veel kere wil ons betekenis insien in hierdie “op-en-af” ... lees meer >>




Posts