Argiewe vir 2010/07/12
En daar is die sokker nou verby! Ek wou graag gehad het dat Holland moes wen. Immers, my voorouers aan my ma se kant kom van Holland af. Hulle van is Jonck. My oupa Jonck het ’n plaas gehad net buite Oudtshoorn (wat nog steeds in ons familie is). Terloops, Oupa Jonck was ’n boesemvriend van Langenhoven. My ouma was weer van Engelse herkoms (haar van was Singleton), terwyl my pa se familie van Duitse herkoms was. Ons aartsvader was ... lees meer >>




Posts