Argiewe vir 2010/07/13

[2010/07/13 | Geen Kommentaar | ]
Waarom gee ek?

Ek het nou net ’n interessante beriggie gelees: ’n Restauranteienaar in Chungho, naby Taipei, het 10,000 mense uitgenooi om gratis ’n vegetariese maaltyd in sy restaurant te kom eet. Blykbaar het ’n onbekende Taiwannese man op ’n motorfiets by die restaurant opgedaag en vir die eienaar ’n sak met R114 000 daarin gegee. Hy vra toe die eienaar om die geld te gebruik om vir mense gratis vegetariese maaltye te verskaf.

Maar dit is die laaste sinnetjie in die berig wat ... lees meer >>