Argiewe vir 2010/07/14

[2010/07/14 | 2 Kommentaar | ]
Die mens is soos gras

Gister bel Lottie my baie ontsteld. Sy sê toe vir my dat Inza Meiring, vrou van Prof Piet Meiring, pas gesterf het. Piet Meiring was mos saam met Desmond Tutu deel van die Waarheids- en Versoeningskommissie. Ons ken hulle al baie jare en is baie lief vir hulle. Ons het juis daarom ook destyds vir Piet gevra om ons kinders te doop, omdat ons soveel agting vir hom het. Die hele dag vandag bly dit in my kop van die ... lees meer >>