Argiewe vir 2010/07/15
In vandag se Beeld was daar vir ’n slag ’n mooi berig van ’n Nederlandse toeris wat $15,000 (omtrent R 113,000) in sy hotelkamer in Naboomspruit vergeet het. ’n Skoonmaker, me. Geneva Ramashita, het dit gesien en dit vir haar toesighouer gegee, wat dit weer aan die bestuurder van die hotel gegee het. ’n Paar ure later het die toeris teruggekom na die hotel en wou na sy kamer gegaan het, omdat “hy daar iets vergeet het.” Die eienaar van ... lees meer >>




Posts