Argiewe vir 2010/07/16

[2010/07/16 | Geen Kommentaar | ]

In die afgelope week of so is daar verskeie bandopnames openbaar gemaak wat die bekende akteur Mel Gibson in groot verleentheid stel. (Mel is mos die regisseur van die film The Passion of the Christ). In die bandopnames het hy neerhalend na swart mense verwys, en sy eks-meisie ook ’n “hoer” en “’n teef op hitte” genoem. In een opname erken hy ook dat hy haar geslaan het, en hy het haar na bewering ook met die dood gedreig. Dit ... lees meer >>