Argiewe vir 2010/07/17

[2010/07/17 | Geen Kommentaar | ]

Die Moslems in Indonesië het nou uitgevind dat hulle nog altyd in die verkeerde rigting bid. Hulle is veronderstel om hul gesig in die rigting van die heilige stad Mekka te draai wanneer hulle bid. Die Islam-owerheid het nou bevind dat hulle egter al die jare eintlik met hul gesig na Afrika gebid het, en dat hulle dit nou voortaan ietwat meer noordwes moet draai.

Maar hoor wat sê die psalmdigter: Klim ek op na die hemel, is U daar, ... lees meer >>