Argiewe vir 2010/07/20

[2010/07/20 | 2 Kommentaar | ]

Iemand het my gevra om ‘n artikel te skryf oor die misbruik van die Naam van die Here. Hier is dit:

Ons het mos almal van kleins-af geleer dat die Bybel sê dat ons nie die Naam van die Here “ydellik” mag gebruik nie. Maar wie van ons weet wat beteken “ydellik”? Dit is ’n woord wat niemand van ons ooit gebruik nie behalwe wanneer ons hierdie vers in Eksodus 20:7 aanhaal. Die Nuwe Afrikaanse vertaling vertaal Eksodus 20:7 so ’n ... lees meer >>