Argiewe vir 2010/07/21

[2010/07/21 | Geen Kommentaar | ]
Tour de France

Die sokker is verby, en die rugby moet ’n mens eerder vermy, maar ons kan darem nog fietsry kyk, want die Tour de France is nog aan. Maar nou sien ek dat die mense vreeslik kwaad is vir die nuwe voorloper, naamlik Alberto Contador. Hy het naamlik ’n aanval geloods om Andy Schleck verby te steek nadat laasgenoemde se fiets se ketting afgeval het. Die mense voel dat Contador onsportief was. Contador het niks verkeerd gedoen volgens die reëlboek nie, ... lees meer >>