Argiewe vir 2010/07/22

[2010/07/22 | Geen Kommentaar | ]
Vergeef sommer gou-gou

Ek lees in vandag se Beeld dat ’n weduwee gesê het: “Ek vergewe die twee wat my man vermoor het. Ek het hulle dadelik vergewe, binne 24 uur, sodat ek met my lewe kon aangaan.”

Toe ek die berig lees, het ek gedink dat ek dit nie sal regkry om iemand binne 24 uur te vergeef as hulle my geliefdes doodmaak nie. Ja, in teorie is dit nodig om sommer dadelik te vergeef. Maar in die praktyk is dit nie altyd ... lees meer >>