Argiewe vir 2010/07/23
’n Kerk in Johannesburg het ’n advertensie in ’n koerant geplaas dat blindheid, kanker en vigs daar genees kan word. Nou het die Gesagsliggaam vir Reklamestandaarde (ASA) beslis dat die Kerk hulle advertensie moet onttrek omdat hulle nie kan bewys dat hierdie wonders regtig hier plaasvind nie.
Ek het twee teenoorgestelde standpunte oor hierdie saak: Aan die een kant is daar natuurlik honderde advertensies waar die maatskappy nie kan “bewys” dat wat hulle adverteer, waar is nie. Ek het byvoorbeeld al ... lees meer >>




Posts