Argiewe vir 2010/07/24
BP se pogings om die olielek in die Golf van Mexiko te verseël, is nou reeds ou nuus. Maar ek lees onlangs ’n berig dat hulle ’n uitnodiging gerig het tot die publiek om ook met voorstelle te kom oor hoe om die lek toe te kry. Dit was ’n baie interessante brokkie nuus.
Ek het ook al ander kere gehoor dat maatskappye sommer AL hul personeel (van die skoonmakers tot die direkteure) sal inroep en vir voorstelle sal vra ... lees meer >>




Posts