Argiewe vir 2010/07/27
Ek lees netnou in die koerante dat daar bespiegel word dat Mnr. Tony Hayward, die grootbaas van BP, moontlik binne die volgende dag of twee kan bedank. Hayward is een van die mees gehate mense in Amerika oor sy hantering van die olielek in die Golf van Mexiko. Hy het, volgens die koerante, gesê dat die druk te veel vir hom geword het, en dat “hy sy lewe wil terughê.”
Baie van ons het seker in ons kinderdae gedroom daarvan dat ... lees meer >>




Posts