Argiewe vir 2010/07/28

[2010/07/28 | 3 Kommentaar | ]
Jy kan nie almal gelukkig hou nie

Daar is iemand wie se paaie gereeld met myne kruis. Elke keer as ek met hom ’n grappie maak, vererg hy hom bloedig, en maak hy ’n “snotty” opmerking. Ek wonder baiekeer wat is verkeerd met hom, en waarom hy nie ’n grappie kan vat nie. Het hy dan geen sin vir humor nie? En is dit nou nodig om so ongeskik terug te antwoord?

Maar dit is een van die lesse wat ek deur die jare geleer het: ek kan ... lees meer >>