TEKEN AAN
E-pos adres

Wagwoord vergeet?
Wagwoord
  Onthou my  
TUIS
ONS SKRYWERS
NUUSMAKERS
RESENSIES
KONTAK ONS
WAT'S NUUS
KIES JOU TAAL
SOEK
 
 


REGISTREER
HULP MET
  •  registrasie
  •  aankope
  •  

    SKRYF IN
    op ons nuusbrief
    E-pos adres


        PRODUKTE
     

    Ons aanvaar

     
    WAT'S NUUS
    Natasha se hartsgeheime word verder ontbloot!

    <<< 


    Na die reuse sukses van Natasha Sutherland se eerste boek, Bittersoet, is daar nóg goeie nuus! Dié boek kry nou ’n vierde deel by met 8 splinternuwe hoofstukke....

    Die verrassing? Dit is in Natasha eie stem opgeneem op ’n oudio CD! Sit dié CD in jou kar-radio terwyl jy in verkeer vassit of in jou CD-speler terwyl jy kos maak; en luister na haar nuwe sielsreise.

    Kyk uit deur vir een van die spesiale uitgawe Bittersoet boeke met die CD in die agterste omslag. Kyk ook uit vir die vollengte-oudioboek wat in 2010 beskikbaar gaan wees!

    Die spesiale uitgawe is beskikbaar vanaf 6 Desember 2009.

     

    <<< 




    JOU MANDJIE
    jou mandjie: 0 item(s)

    Items in jou mandjie:

    geen items in jou mandjie

    Totaal: R 0.00

    Lys jou mandjie inhoud

    Finaliseer jou transaksie

    Click Here!
    Click Here!


    Click Here!


    Voorwaardes en Bepalings Privaatheidsbeleid Afleweringsbeleid
    Engineered by[I*]Group.