|
|
|
|
|
SKRYF IN
op ons nuusbrief |
|
E-pos adres
|
|
|
|
| DieBybel@mans.co.za |
 |
DIEBYBEL@MANS is dié Bybelvertaling vir die man van die 21ste eeu. In geen-nonsens, lekker-lees-Afrikaans praat God direk met jou. Sy boodskap kom helder en duidelik na jou toe in ’n moderne vertaling wat getrou bly aan die tydlose waarhede van die oorspronklike Bybelmanuskripte.
| Winkelprys | R 249.95 | | | Aanlynprys | R 200.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| DieBybel@meisies.co.za |
 |
Tieners word elke dag gekonfronteer met issues wat hulle verhouding met God toets. DIEBYBEL@MEISIES deur Hennie Stander, bring die Bybel se boodskap in ’n taal wat hulle verstaan en help om God se waarheid te ontdek in elke situasie wat op hulle pad kom.
| Winkelprys | R 249.95 | | | Aanlynprys | R 200.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| DieBybel@ouens.co.za |
 |
Tieners word elke dag gekonfronteer met issues wat hulle verhouding met God toets. DIEBYBEL@OUENS bring die Bybel se boodskap in ’n taal wat tienerseuns verstaan en help om God se waarheid te ontdek in elke situasie wat op hulle pad kom.
| Winkelprys | R 249.95 | | | Aanlynprys | R 200.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| DieBybel@seuns.co.za |
 |
DIEBYBEL@SEUNS deur Hennie Stander, bring die Bybel se boodskap in ’n taal wat hulle verstaan en beteken vir hulle baie meer as die nuutste rekenaarspeletjies, DVD’s en Playstations. DIEBYBEL@SEUNS is ideaal vir voorlees, maar tog is die taal so maklik dat dit net reg is vir selflees ook. Jesus het nie verniet gesê dat kinders die belangrikste in God se nuwe wêreld is nie.
| Winkelprys | R 249.95 | | | Aanlynprys | R 200.00 | |
Meer Inligting...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Maak weer tyd vir God en vir mekaar
|
 |
| Deur die winter van kanker na die lente van lewe! |

|
|
|
|
|