TEKEN AAN
E-pos adres

Wagwoord vergeet?
Wagwoord
  Onthou my  

Ons aanvaar

KIES JOU TAAL
SOEK


REGISTREER
HULP MET
  •  registrasie
  •  aankope

  • SKRYF IN
    op ons nuusbrief
    E-pos adres
    FIKSIE
    Chilli-lipstiek

    Brandende issues op meisies se lippe! Drie boeke in een vir jou dogter oor alles wat saak maak deur Christa Jonker-Jordaan.

    WinkelprysR 139.95 
    AanlynprysR 112.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

         

    Custard vir die siel

    Op die vooraand van haar 25ste huweliksherdenking behoort Isabella se lewe goed te wees. Sy is getroud met Herman, ’n bekende sielkundige, en het twee tienerseuns en ’n mooi huis.

    WinkelprysR 139.95 
    AanlynprysR 112.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    Die Bybelroman vir kinders

    DIE BYBELROMAN VIR KINDERS bevat nie alles wat in die Bybel staan nie (dan sou dit ook ’n baie dik boek gewees het), maar die belangrikste mense en gebeurtenisse is daar. Jy sal dit sommer maklik self kan lees of anders kan jy vir Pappa, Mamma, Boetie, Sussie en natuurlik vir Oupa en Ouma vra om dit vir jou voor te lees en saam met jou te geniet.

    WinkelprysR 79.95 
    AanlynprysR 64.00 
    Koop "Kweek gesonde gesag" en kry 100% afslag op hierdie boek

    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

           

    Die Bybelroman vir tieners

    “Ek wens iemand wil vir my die storie van die Bybel van voor tot agter aanmekaar vertel.” Het hierdie gedagtes al by jou opgekom? DIE BYBELROMAN VIR TIENERS vertel die verhaal wat in die Bybel afspeel, van die begin tot die einde. In die boek herskep Jaco Thom met die Bybelse gegewens en sy verbeelding die wêreld van die Bybel op so ’n manier dat dit vir jou as tiener vandag werklikheid word.

    WinkelprysR 99.95 
    AanlynprysR 80.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

             

    Eva

    eva is ’n verhaal wat jou sal ontroer, sal laat dink en van jou eie skuldlas sal laat vrykom.

    WinkelprysR 99.95 
    AanlynprysR 80.00 
    Spesiale prysR 77.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

         

    Lea

    Jaco Thom neem die Bybelse gegewe en weef daarvan ’n tapisserie van ’n vrou se lewe. Lea moet saam met haar gesin die trekpad aandurf en ’n nuwe bestaan in ’n vreemde land gaan uitkerf. Sy sien hoe haar kinders hulle eie pad begin loop en beleef die hartverskeurende ramp wat haar dogter tref. Tog, te midde van alles, het Lea geleer wat vroue vandag nog kan leer: wat dit beteken om by jou man te staan – en hom te behou. Sy het die waarheid wat ook vir moderne vroue geld, ontdek: wat dit beteken om God se eerste keuse te wees.

    WinkelprysR 89.95 
    AanlynprysR 72.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

         

    Lisa se dagboek

    Lisa de Waal se lewe stort (byna) ineen nadat haar verloofde haar uit Washington (DC) die trekpas gee. En dit nogal per faks. Die trourok en al die mooi trougoedjies is ewe skielik – net soos sy – oorbodig. Maar Lisa laat haar nie deur mot en roes verniel nie. Sy staan uit die as op en pak die lewe – weliswaar effens mank – met moed aan ... en met die hulp van ’n vonkelwyntjie op sy tyd en Mister Delivery se “pizzas met alles op”.

    WinkelprysR 129.95 
    AanlynprysR 104.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

           

    Oros vir die siel

    Susan Coetzer is bekend as aktrise, skilder en restauranteur. OROS VIR DIE SIEL, haar debuutroman, is die eerlike en ontroerende verhaal van ’n vrou se reis van ontnugtering tot ’n lewe met ’n doel, ’n reis terug na die lig en die liefde.



    WinkelprysR 139.95 
    AanlynprysR 112.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       





    JOU MANDJIE
    jou mandjie: 0 item(s)

    Items in jou mandjie:

    geen items in jou mandjie

    Totaal: R 0.00

    Lys jou mandjie inhoud

    Finaliseer jou transaksie

    Click Here!
    Click Here!

    Vir 'n gelukkige huwelik.
    Die boekie wat jou lewe sal verander!

    Voorwaardes en Bepalings Privaatheidsbeleid Afleweringsbeleid
    Engineered by[I*]Group.