TEKEN AAN
E-pos adres

Wagwoord vergeet?
Wagwoord
  Onthou my  

Ons aanvaar

KIES JOU TAAL
SOEK


REGISTREER
HULP MET
  •  registrasie
  •  aankope

  • SKRYF IN
    op ons nuusbrief
    E-pos adres
    VIR HOM
    365 Beloftes vir mans

    In hierdie mini Bybeldagboek word verskeie temas soos afguns, diskriminasie, gejaagdheid en misdaad bespreek. Elke dagstukkie is gebaseer op ’n spesifieke Bybelvers en wys die leser op ’n praktiese manier wat hy uit die vers kan leer. Gaan saam met Hannes Burger op ’n reis deur die Bybel en word elke dag geïnspireer om nader aan God te leef.

    WinkelprysR 79.95 
    AanlynprysR 64.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

         

    365 Promises for men

    In this mini Devotional various themes like envy, discrimination, hurry-scurry and crime are discussed. Every piece is based on a specific Bible verse and shows the reader what he can learn from it. Go on a journey with Hannes Burger and be inspired to live closer to God every day.

    WinkelprysR 79.95 
    AanlynprysR 64.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

         

    Amptelike boek vir mans, Die

    As man het jy nie beheer oor alle aspekte van jou lewe nie. Tog kan jy beheer neem van meeste areas deur duidelike doelwitte vir jouself te stel. Leer hoe jou geestelike doelwit jou doelwitte in jou huwelik, ouerskap, verhoudings en jou werk beïnvloed. ’n Spesiale boekie vir ’n spesiale man, en boonop goedkoop genoeg om ’n kaartjie te vervang.

    WinkelprysR 24.95 
    AanlynprysR 20.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

         

    Besigheidslesse van gholf

    Anton Swanepoel, stigter van Crux Business & Investment Strategists en beleggingsadviseur vir welvarende individue, span kragte saam met Gary Player, die wêreldberoemde gholfspeler, om jou te leer hoe om die beginsels van gholf suksesvol in jou besigheid en jou lewe as man te implementeer.

    WinkelprysR 149.95 
    AanlynprysR 120.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    Day by Day with Jesus

    Do you use Daily Devotionals to guide you in growing closer to God’s Word and to our Lord? Do you wish to know Jesus well? Then this book, with enough devotions to take you through an entire year, is your invitation to grow spiritually, to encourage you and challenge you to share your life with Jesus day by day. Isak Burger will touch your heart and your mind. He will help you get to know better the historical Jesus of the Bible and make Him take shape and come alive for you from the verses of the Gospels – one for each day. He will teach you love, admiration and appreciation for Jesus of Nazareth.

    WinkelprysR 109.95 
    AanlynprysR 88.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    DieBybel@mans.co.za

    DIEBYBEL@MANS is dié Bybelvertaling vir die man van die 21ste eeu. In geen-nonsens, lekker-lees-Afrikaans praat God direk met jou. Sy boodskap kom helder en duidelik na jou toe in ’n moderne vertaling wat getrou bly aan die tydlose waarhede van die oorspronklike Bybelmanuskripte.

    WinkelprysR 249.95 
    AanlynprysR 200.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    Elke man se klein swart boekie oor moed

    Hierdie klein swart boekie deur Hannes Burger is gee vir jou raad in ‘n verskeidenheid afdelings soos besluite neem, finansies, foute, groei, kamerade, tieners, teleurstellings en stres.

    WinkelprysR 31.95 
    AanlynprysR 25.56 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    Fokus

    Leer by Jannie le Roux dat God jou roep as man om ’n leier vir Hom te wees. ’n Christenman wat leef volgens God se definisie van sukses, sy prioriteite regstel na God se Woord en leef en werk binne God se beginsels, het invloed op almal rondom hom: sy gesin, sy kollegas, sy vriende en selfs vreemdelinge. Dagstukke vir elke dag om jou te help FOKUS op dit wat regtig saak maak: manwees soos God dit bedoel.

    WinkelprysR 79.95 
    AanlynprysR 64.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

         

    Inspirasie vir pa & seun

    Hannes Burger, predikant, skrywer en pa van Alie vertel van sy lewe as pa met ’n seun en hoe hy tóg in die kol is – sodat ander pa’s met seuns ook triomfantlik kan weet; Ek is ’n eersteklas pa … en ek en my seun is op dieselfde golflengte.

    WinkelprysR 39.95 
    AanlynprysR 32.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    Maksiman se Lysies vir die lewe

    Maak jou lewe in een jaar, een bladsy, een lysie op ’n slag suksesvoller, avontuurliker, stresvry, gemotiveerd, gesonder en sommer net lekkerder met hierdie 2672 wenke vir al die dimensies van jou manswees. Dit fokus op jou gees, jou huwelik, jou werk, jou gesondheid, jou denke, jou kreatiwiteit, jou vriendskappe, jou geld, jou voorkoms, jou wêreld en alles wat van jou JY maak.

    WinkelprysR 79.95 
    AanlynprysR 64.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    Play your business like a pro

    Anton Swanepoel, founder of Crux Business & Investment Strategists and investment adviser for high net worth individuals, joins forces with Gary Player, world-famous gholfer, on how to successfully apply the principals of gholf in your business and your life.

    WinkelprysR 149.95 
    AanlynprysR 120.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    Stilword vir mans

    Maak weer tyd vir God en vir mekaar Vier bekende skrywers het saamgekom met een doel: om gesinne weer op dieselfde golflengte te kry. Tussen hulle vier ken hulle die vrae, vrese en vreugdes van mans, vroue, tieners en kinders. Daar is ’n dagstukboek perfek vir elke lid van die gesin!

    Beskikbaar vanaf 08/09/2010

    Meer Inligting...

       

    Visie

    VISIE is dié Bybeldagboek vir mans wat teen die spoed van lig moet leef en daagliks met uitdagings in hulle gesin, loopbaan en geloof gekonfronteer word. Ontdek wie jy geskep is om te wees: ’n man met invloed, integriteit en visie – ’n man van God.

    WinkelprysR 89.95 
    AanlynprysR 72.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

         





    JOU MANDJIE
    jou mandjie: 0 item(s)

    Items in jou mandjie:

    geen items in jou mandjie

    Totaal: R 0.00

    Lys jou mandjie inhoud

    Finaliseer jou transaksie

    Click Here!
    Click Here!

    Vir 'n gelukkige huwelik.
    Die boekie wat jou lewe sal verander!

    Voorwaardes en Bepalings Privaatheidsbeleid Afleweringsbeleid
    Engineered by[I*]Group.