|
|
|
|
|
SKRYF IN
op ons nuusbrief |
|
E-pos adres
|
|
|
|
| CD: Die kuns van nee sê |
 |
Jy kan nou leer om op te staan vir jouself – in net 60 minute ...
Hierdie CD sal jou help ontdek dat om alewig mense te probeer tevrede stel, skade doen aan jou eie mens-wees.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| CD: Dink soos 'n wenner |
 |
FINESSE kenner, KOBUS NEETHLING, gesels oor praktiese maniere hoe jy meer skeppend en kreatief as ooit kan wees. Om buite die boks te dink, was nog nooit so maklik nie!
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| CD: Help ek sukkel om te glo |
 |
Jy kan nou versterk word om aan te hou glo – in net 60 minute ...
Hierdie CD sal jou bemoedig om jou sukkel-geloof te verruil vir vertroue op die ewige God.
FINESSE kenner, HENNIE STANDER, help jou om op te hou twyfel en om aan God vas te hou tot die einde, ten spyte van moeilike om-standighede.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| CD: Hoe om die regte besluit te neem |
 |
FINESSE kenner, TANYA VAN ZYL, rus jou toe met dit wat nodig is om die regte besluit te neem. Sy identifiseer die dinge wat in die pad staan van jou besluite en leer jou hoe om negatiewe denke te oorkom en te kies ten spyte van jou vrees.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| CD: Hou jou brein skerp tot 105 |
 |
FINESSE kenner, KOBUS NEETHLING, leer jou hoe om elke dag te leef in jou “beyond” sone. Dis ’n lewe van die onmoontlike wat moontlik word, ’n lewe wat joune kan wees!
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| CD: Is my man my baas? |
 |
FINESSE kenner, Gretha Wiid, help jou om jou onderdanigheid as ’n geestelike beginsel te sien wat die sleutel is tot ’n nuwe dimensie van God se seën en vrede in jou huwelik.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| CD: Leef méér, stres minder! |
 |
FINESSE kenner, Tanya van Zyl help jou om uit te vind wat regtig belangrik is in jou lewe en hoe jy balans kan skep. Leer hoe om jou denke te bestuur en lig te leef in die oomblik.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| CD: Maak vrede met jou verlede |
 |
FINESSE kenner, HENNIE STANDER, verduidelik hoe emosionele bagasie ons en ons verhoudings kan lamlê. Hy onbloot mites oor wat dit beteken om te vergewe en help jou verstaan waarom God dit van ons verwag. Hierdie is ’n moethê CD as jy sukkel om te vergewe.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| CD: Praat julle by mekaar verby? |
 |
FINESSE kenner, Gretha Wiid help jou om die algemene foute wat jy en jou man maak raak te sien, om julle verskuilde kwessies vir goed aan te spreek en uiteindelik dieselfde taal te begin praat.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| CD: Verstaan jou Bybel beter |
 |
FINESSE kenner, Hennie Stander gee jou die sleutels om met meer vertroue en groter verantwoordelikheid God se Woord te lees en die boodskap en konteks te verstaan.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| CD: Verstaan jou man beter |
 |
Jy kan nou ’n gelukkiger huwelik hê – in net 60 minute ...
Hierdie CD sal jou toerus om jou en jou man se verskille te erken, aanvaar en omhels.
FINESSE kenner, GRETHA WIID, gee praktiese wenke en advies om jou te help om julle verskille te verstaan, en te omskep in posi-tiewe kommunikasie.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| CD: Verwag ’n wonderwerk! |
 |
FINESSE kenner, Kobus Neethling wys jou hoe om die eerste stap te neem en weg te beweeg van die “Ek kan nie” sindroom. Hy neem jou op ’n praktiese reis van
self-ontdekking en wys jou hoe jy jou drome kan waar maak.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Vir 'n gelukkige huwelik. |
 |
| Die boekie wat jou lewe sal verander! |

|
|
|
|
|