|
|
|
|
|
SKRYF IN
op ons nuusbrief |
|
E-pos adres
|
|
|
|
| All bran vir die siel
|
 |
Moedeloos? Mismoedig? Moeg?
Amper asof jy hardlywig is?
Gééstelik hardlywig?
Dan kort jy vesel ...
soos in all-bran vir die siel!
| Beskikbaar vanaf 08/10/2010 |
|
Meer Inligting...
|
|
| Bittersoet – met gratis CD |
 |
Na die reuse sukses van Natasha Sutherland se eerste boek, Bittersoet, is daar nóg goeie nuus! Dié boek kry nou ’n vierde deel by met 8 splinternuwe hoofstukke....
| Winkelprys | R 145.95 | | | Aanlynprys | R 117.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| Bittersweet – with free CD |
 |
Natasha Sutherland was the fairy princess who married her prince, a well-known Afrikaans pop star. She was the celebrity who managed to juggle motherhood and a career as an actress and TV producer. She used to be all this and more.
Now the bubble has burst in front of the whole country. Everybody knows about the dramas, the torrid affairs and the crumbling of the fairy tale.
| Winkelprys | R 145.95 | | | Aanlynprys | R 117.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| Finesse Stories van hoop
|
 |
Almal van ons was al in moeilike, wanhopige en hartseer situasies.
Miskien is jy nóú daar en voel jy alleen, moedeloos, bang en verward!
| Winkelprys | R 89.95 | | | Aanlynprys | R 72.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| Hoop
|
 |
Moes jy al die gevreesde woorde hoor: “Dis kanker ...” En die moeilike pad van trauma, onsekerheid en hopeloosheid daarna loop?
Hoop is spesiaal vir jou. Daar waar jy nou swaarkry, en bemoediging nodig het. Of dalk is jy iemand anders se kruk ...
| Winkelprys | R 110.00 | | | Aanlynprys | R 88.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| Ja Here
|
 |
Die twee belangrikste woorde
wat jy ooit sal sê: Ja, Here!
Isak Burger se trefferboeke oor 5 minute voor en ná die dood het al oor die 120 000 eksemplare verkoop en duisende mense aan die hart gegryp deur die één vraag te beantwoord waaroor die meeste van ons wonder:
Wat gebeur as mens sterf?
| Winkelprys | R 89.95 | | | Aanlynprys | R 72.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| Leer uit die geheime van celebs
|
 |
FINESSE tydskrif het oor die jare heen bekendes se lewensgeheime met ons lesers gedeel. Ons het die heel bestes in hierdie boekie saamgevat om jou lewe meer glansryk en suksesvol te maak.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| Lyk en voel jou beste |
 |
FINESSE tydskrif het oor die jare heen ons lesers geïnspireer om hulle lewenskwaliteit te verbeter deur meer gesond te leef. Ons het die beste raad in hierdie boekie saamgevat sodat jy jou beste kan lyk én voel.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| Maak jou huwelik werk |
 |
FINESSE tydskrif het oor die jare heen ons lesers geïnspireer om meer passie, vreugde en bevrediging in hulle huwelik te blaas. Ons het alles in hierdie boekie saamgevat sodat julle vir altyd gelukkig saam kan leef.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| Royal Pardon
|
 |
ROYAL PARDON is the story of how two men shone the light of Jesus in a place of unimaginable darkness and brutality. It is the story of how God can reach out and grab someone for the work in his Kingdom. It tells how God wipes away all horrors of the past and present that can chain the mind, and how He provides miracles to open prison doors and break all the chains that bind us.
| Winkelprys | R 89.95 | | | Aanlynprys | R 72.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| Ruitevrou |
 |
Ek is vier en veertig dae en vier en veertig nagte gelede tot koningin van diamante gekroon, dink Riana. Sy kyk in die spieël en sien oë waaruit die glans van die lewe gewyk het, sy sien gesigvel wat die moegheid van haar gees reflekteer, sy sien die haatlike tekens van moedverloof…Maar ek is mos die Queen of diamonds. Dit troos, hoor. As jy niks is nie troos hierdie soort status. Jammer dit klink so gewoon in Afrikaans: Ruitevrou…
| Winkelprys | R 109.95 | | | Aanlynprys | R 88.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| Uit die hart van 'n vrou |
 |
Is jy en jou huweliksgenoot die maats wat julle gedroom het om vir mekaar
te wees? Is dit vir jou ’n skok om te ontdek julle verskil van mekaar en het julle baie konflik hieroor? Hierdie 40 verhale van vroue wat getroud wees ken en openhartig hulle stories en insig deel, sal jou laat besef waar jy in jou huwelik is en jou neem na waar jy wil wees.
| Winkelprys | R 84.95 | | | Aanlynprys | R 68.00 | |
Meer Inligting...
|
|
| Waag dit om voluit te leef |
 |
FINESSE tydskrif het oor die jare heen ons lesers geïnspireer om beter, gelukkiger en voluit te leef. Ons het alles in hierdie boekie saamgevat om jou met ’n lied in jou hart te laat leef.
| Winkelprys | R 79.95 | | | Aanlynprys | R 64.00 | |
Meer Inligting...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Maak weer tyd vir God en vir mekaar
|
 |
| Deur die winter van kanker na die lente van lewe! |

|
|
|
|
|