TEKEN AAN
E-pos adres

Wagwoord vergeet?
Wagwoord
  Onthou my  

Ons aanvaar

KIES JOU TAAL
SOEK


REGISTREER
HULP MET
  •  registrasie
  •  aankope

  • SKRYF IN
    op ons nuusbrief
    E-pos adres
    VIDEO/DVD
    DVD: Die kuns van nee sê

    Finesse kenner, Tanya van Zyl, wys jou hoe om die kuns te bemeester om duidelike grense te trek en elke dag met meer vryheid te leef. Jy kan nou dadelik (en later weer en weer) jou eie life coach hê deur na haar te kyk in die gerief van jou huis, kantoor of saam met jou kollegas en vriendinne.

    WinkelprysR 99.95 
    AanlynprysR 80.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

         

    DVD: Dink soos 'n wenner

    Finesse kenner, Kobus Neethling, gesels oor praktiese maniere hoe jy meer skeppend en kreatief as ooit kan wees. Om buite die boks te dink, was nog nooit so maklik nie! Jy kan sy aanbieding oor kreatiwiteit nou dadelik (en later weer en weer) in die gerief van jou huis, kantoor of saam met vriende kyk.

    WinkelprysR 99.95 
    AanlynprysR 80.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    DVD: Help ek sukkel om te glo

    Finesse kenner, Hennie Stander, help jou om op te hou twyfel en om aan God vas te hou tot die einde, ten spyte van moeilike om-standighede. Jy kan sy inspirerende boodskappe nou dadelik (en later weer en weer) in die gerief van jou huis, kantoor of by jou selgroep kyk.

    WinkelprysR 99.95 
    AanlynprysR 80.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

         

    DVD: Hoe om die regte besluit te neem

    FINESSE kenner, TANYA VAN ZYL, rus jou toe met dit wat nodig is om die regte besluit te neem. Sy identifiseer die dinge wat in die pad staan van jou besluite en leer jou hoe om negatiewe denke te oorkom en te kies ten spyte van jou vrees.

    WinkelprysR 99.95 
    AanlynprysR 80.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

         

    DVD: Hou jou brein skerp tot 105

    FINESSE kenner, KOBUS NEETHLING, leer jou hoe om elke dag te leef in jou “beyond” sone. Dit is ’n lewe van die onmoontlike wat moontlik word, ’n lewe wat joune kan wees!

    WinkelprysR 99.95 
    AanlynprysR 80.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    DVD: Is my man my baas?

    FINESSE kenner, Gretha Wiid, help jou om jou onderdanigheid as ’n geestelike beginsel te sien wat die sleutel is tot ’n nuwe dimensie van God se seën en vrede in jou huwelik.

    WinkelprysR 99.95 
    AanlynprysR 80.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

         

    DVD: Leef méér, stres minder!

    FINESSE kenner, Tanya van Zyl help jou om jou uit te vind wat regtig belangrik is in jou lewe en hoe jy balans kan skep. Leer hoe om jou denke te bestuur en lig te leef in die oomblik.

    WinkelprysR 99.95 
    AanlynprysR 80.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    DVD: Maak vrede met jou verlede

    FINESSE kenner, HENNIE STANDER, verduidelik hoe emosionele bagasie ons en ons verhoudings kan lamlê. Hy ontbloot mites oor wat dit beteken om te vergewe en help jou verstaan waarom God dit van ons verwag. Hierdie is ’n moethê DVD as jy sukkel om te vergewe.

    WinkelprysR 99.95 
    AanlynprysR 80.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    DVD: Praat julle by mekaar verby?

    FINESSE kenner, Gretha Wiid help jou om die algemene foute wat jy en jou man maak raak te sien, om julle verskuilde kwessies vir goed aan te spreek en uiteindelik dieselfde taal te begin praat.

    WinkelprysR 99.95 
    AanlynprysR 80.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    DVD: Verstaan jou Bybel beter

    FINESSE kenner, Hennie Stander gee jou die sleutels om met meer vertroue en groter verantwoordelikheid God se Woord te lees en die boodskap en konteks te verstaan.

    WinkelprysR 99.95 
    AanlynprysR 80.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    DVD: Verstaan jou man beter

    Finesse kenner, Gretha Wiid, gee praktiese wenke en advies om jou te help om julle verskille te verstaan, en te omskep in posi-tiewe kommunikasie. Jy kan haar kragtige getuienis nou dadelik (en later weer en weer) in die gerief van jou huis, kantoor of saam met vriendinne kyk.

    WinkelprysR 99.95 
    AanlynprysR 80.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       

    Finesse se 16 gunsteling Gospel Video Treffers

    16 Gunsteling gospel video treffers deur kunstenaars soos: Kurt Darren, Nicholis Louw, Arno Jordaan, Andriette, Ray Dylan en vele meer!

    WinkelprysR 129.95 
    AanlynprysR 129.95 
    Spesiale prysR 117.00 
    Hoeveelheid

    Meer Inligting...

       





    JOU MANDJIE
    jou mandjie: 0 item(s)

    Items in jou mandjie:

    geen items in jou mandjie

    Totaal: R 0.00

    Lys jou mandjie inhoud

    Finaliseer jou transaksie

    Click Here!
    Click Here!

    Maak weer tyd
    vir God en vir mekaar
    Deur die winter van kanker na die lente van lewe!

    Voorwaardes en Bepalings Privaatheidsbeleid Afleweringsbeleid
    Engineered by[I*]Group.