TEKEN AAN
E-pos adres

Wagwoord vergeet?
Wagwoord
  Onthou my  

Ons aanvaar

KIES JOU TAAL
SOEK


REGISTREER
HULP MET
  •  registrasie
  •  aankope

  • SKRYF IN
    op ons nuusbrief
    E-pos adres
    Tuis Kweek gesonde gesag

    Kweek gesonde gesag
    Is ek te streng of te sag?

    Hettie Brittz
    240 x 168
    sagteband
    978-1-77031-168-8 (ISBN)


        

    WinkelprysR 164.95
    AanlynprysR 132.00
    Hoeveelheid
    Hoeveelheid
    *Subscription renewal:


    Wonder jy wat het van gesag en dissipline geword?
    HIER IS DIÉ ANTWOORD!
    JY KAN ONTDEK ...
        •hoeveel gesag gesond is
        •wat gesonde gesag vandag beteken
        •hoe ons as ouers gesag verloor het en hoe om dit stap vir stap te herbou
        •wat jou gesagstyl is en hoe dit jou kinders sal vorm
        •hoe om jou gesagstyl te “skuif” as jy agterkom dat jy te toegeeflik of te streng is
        •hoe om manipulasie stop te sit

    Daar is oral kortpaaie, oulike dissiplinefoefies en ouerskapwenke wat ons kinders onder ons beheer kan hou. In KWEEK GESONDE GESAG ontdek jy egter die effens langer pad wat jou verby beheer neem na iets veel kosbaarder: lewenslange invloed in jou kinders se lewens.

    Hettie Brittz is die skrywer van die blitsverkoper Kweek kinders met karakter. Sy is getroud met Louis en hulle het drie kinders. Sy het aanvanklik as spraakterapeut en later as stigter van ’n opvoedkundige opheffingsprojek in Proklamasieheuwel intensief met jong kinders en hulle ouers gewerk teen die agtergrond van verwaarlosing, leerprobleme en gedragsprobleme. Haar passie vir kinderopvoeding het uitgeloop op gereelde radiopraatjies en ouerskapkur-susse (Immergroen Ouerskap) landswyd en ook in die VSA.


    JOU MANDJIE
    jou mandjie: 0 item(s)

    Items in jou mandjie:

    geen items in jou mandjie

    Totaal: R 0.00

    Lys jou mandjie inhoud

    Finaliseer jou transaksie

    Click Here!
    Click Here!

    Vir 'n gelukkige huwelik.
    Die boekie wat jou lewe sal verander!

    Voorwaardes en Bepalings Privaatheidsbeleid Afleweringsbeleid
    Engineered by[I*]Group.