TEKEN AAN
E-pos adres

Wagwoord vergeet?
Wagwoord
  Onthou my  

Ons aanvaar

KIES JOU TAAL
SOEK


REGISTREER
HULP MET
  •  registrasie
  •  aankope

  • SKRYF IN
    op ons nuusbrief
    E-pos adres
    Tuis DVD: Hoe om die regte besluit te neem

    DVD: Hoe om die regte besluit te neem
    FINESSEkenner[selfhelp]

    Tanya van Zyl
    120x120
    DVD
    978-1-77031-116-9 (ISBN)


      

    WinkelprysR 99.95
    AanlynprysR 80.00
    Hoeveelheid
    Hoeveelheid
    *Subscription renewal:


    IS JY EEN VAN DAAI MENSE WAT ALTYD WEGSKRAM VAN GROOT BESLUITE NEEM?

    Wel, om nie te kies nie, is ook ’n besluit. FINESSE kenner, TANYA VAN ZYL, rus jou toe met dit wat nodig is om die regte besluit te neem. Sy identifiseer die dinge wat in die pad staan van jou besluite en leer jou hoe om negatiewe denke te oorkom en te kies ten spyte van jou vrees.

    Op 21 het TANYA VAN ZYL reeds ’n bestuursposisie beklee by ’n internasionale maatskappy.

    Tot eendag wat sy toevallig oor leefstylafrigting in ’n oorsese boek gelees het. Vandag leef die ma van drie haar droom as selfhelpafrigter met ’n suksesvolle praktyk.


    JOU MANDJIE
    jou mandjie: 0 item(s)

    Items in jou mandjie:

    geen items in jou mandjie

    Totaal: R 0.00

    Lys jou mandjie inhoud

    Finaliseer jou transaksie

    Click Here!
    Click Here!

    Maak weer tyd
    vir God en vir mekaar
    Deur die winter van kanker na die lente van lewe!

    Voorwaardes en Bepalings Privaatheidsbeleid Afleweringsbeleid
    Engineered by[I*]Group.