TEKEN AAN
E-pos adres

Wagwoord vergeet?
Wagwoord
  Onthou my  

Ons aanvaar

KIES JOU TAAL
SOEK


REGISTREER
HULP MET
  •  registrasie
  •  aankope

  • SKRYF IN
    op ons nuusbrief
    E-pos adres
    Tuis Die 3 Grootste issues in ’n vrou se lewe

    Die 3 Grootste issues in ’n vrou se lewe
    Elke vrou worstel een of ander tyd met die groot 3

    Lorette Dye
    210x148
    sagteband
    978-1-77031-142-8 (ISBN)


        

    WinkelprysR 119.95
    AanlynprysR 96.00
    Hoeveelheid
    Hoeveelheid
    *Subscription renewal:


    “SIMPEL EKKE … Hoe kon ek alweer so onnosel en dom gewees het?”

    “AG NEE! Met sulke heupe kan niemand my liefhê nie.”

    “SJOE … Ek hoop hy dink ek slaap al vas …”

    Watter vrou ken nie hierdie gedagtes nie?

    Elke vrou worstel een of ander tyd met die groot 3

    •    Hoe goed jy oor jouself voel
    •    Wat die syfers op jou skaal of denim size sê
    •    Hoe hoog of laag die passie brand tussen jou en jou geliefde.


    Sal dit nie heerlik bevrydend wees as jy van al jou issues
    oor SELFBEELD, GEWIG en SEKS kan ontslae raak nie?

    JY KAN! Hierdie selfhelpjoernaal – met skryfplek vir jou eie gedagtes – sal jou help om in net 12 weke …

    • goed te voel oor hoe jy lyk • heel te word en die beste jy te wees
    • reg te dink oor kos en die dieet wat jy volg • jou kop reg te kry
    vir jou eie ideale gewig • seks weer te geniet as ’n geskenk van God
    • die konneksie tussen jou en jou man te ontdek.

    Lorette Dye, sielkundige berader met ’n eie praktyk en Kenner in FINESSE tydskrif, het net die regte antwoorde op jou twyfelvrae.
    Sy verstaan vrouwees en sy sal jou deur middel van journaling leer  om trots te wees op jou lewe. Sy sal jou stap vir stap met ’n program begelei na ’n slanker jy en ’n gesonde leefstyl. Met vraelyste en  praktiese oefeninge sal sy jou help om seks as ’n ontdekkingsreis te ervaar en nader aan jou man te beweeg.


    JOU MANDJIE
    jou mandjie: 0 item(s)

    Items in jou mandjie:

    geen items in jou mandjie

    Totaal: R 0.00

    Lys jou mandjie inhoud

    Finaliseer jou transaksie

    Click Here!
    Click Here!

    Maak weer tyd
    vir God en vir mekaar
    Deur die winter van kanker na die lente van lewe!

    Voorwaardes en Bepalings Privaatheidsbeleid Afleweringsbeleid
    Engineered by[I*]Group.