TEKEN AAN
E-pos adres

Wagwoord vergeet?
Wagwoord
  Onthou my  

Ons aanvaar

KIES JOU TAAL
SOEK


REGISTREER
HULP MET
  •  registrasie
  •  aankope

  • SKRYF IN
    op ons nuusbrief
    E-pos adres
    Tuis 5 Minute voor en na die dood

    5 Minute voor en na die dood

    Isak Burger
    210x148
    Sagteband
    978-1-77031-106-0 (ISBN)




    WinkelprysR 119.95
    AanlynprysR 96.00
    Hoeveelheid
    Hoeveelheid
    *Subscription renewal:


    WAT GEBEUR AS ’N MENS STERF?

    Niemand spring die dood vry nie.
    Hoe jy nou lewe voor die dood sal bepaal
    waar jy gaan wees ná die dood;
    óf die hemel ... óf die hel.

    Isak Burger se Eerste 5 minute ná die dood en Laaste 5 minute vóór die dood het gelowiges oral in Suid-Afrika aangegryp. Meer as 120 000 eksemplare van hierdie twee trefferboeke is altesaam verkoop.
    Daar is min mense wat eerlik kan sê dat hulle nie belangstel in wat ná die dood op hulle wag nie. Of jy ongemaklik of lighartig daaroor is – diep in die hart weet ons dat die dood nié die einde is nie.
    5 Minute voor en ná die dood is ’n hersiene uitgawe waarin albei boeke in een bundel saamgevoeg is.

    Oor die afgelope paar jaar het ek honderde briewe ontvang van mense wat grootliks getroos is ná die afsterwe van ’n geliefde. Talle ander wat geestelik koud en afgedwaal was, het opnuut hulle lewe aan die Here oorgegee. Die belangrikste is die groot getal mense wat ná die lees van hierdie boeke radikaal tot bekering gekom het. Dalk is hierdie boek jou laaste waarskuwing ... jou laaste uitnodiging.


    KLIEK HIER VIR DIE ENGELSE WEERGAWE - 5 MINUTES BEFORE AND AFTER DEATH


    JOU MANDJIE
    jou mandjie: 0 item(s)

    Items in jou mandjie:

    geen items in jou mandjie

    Totaal: R 0.00

    Lys jou mandjie inhoud

    Finaliseer jou transaksie

    Click Here!
    Click Here!

    Vir 'n gelukkige huwelik.
    Die boekie wat jou lewe sal verander!

    Voorwaardes en Bepalings Privaatheidsbeleid Afleweringsbeleid
    Engineered by[I*]Group.