TEKEN AAN
E-pos adres
Wagwoord vergeet?
Wagwoord
Onthou my
TUIS
BOEKE
»
GEBEURTENIS
VERJAARSDAG
VADERSDAG
MOEDERSDAG
KERSFEES
PAASFEES
DANKIE
PRYS
R10 - R49
R50 - R99
R100 - R149
R150 - R200
TIPE
INSPIRASIE
BYBELS
FIKSIE
GEESTELIKE GROEI
SELFHELP
WARE VERHALE
GESKENKE
BYBELDAGBOEKE
BEMOEDIGING
VIR WIE?
VIR TIENERS
VIR HAAR
VIR HOM
VIR KINDERS
VIR 'N PAARTJIE
OUDIO BOEKE
»
E-BOEKE
»
OUDIO/CD
»
FINESSE KENNERS
VIDEO/DVD
»
FINESSE KENNERS
TYDSKRIFTE
»
FINESSE
SOUL
VOELGOED inisiatief
»
Ons aanvaar
KIES JOU TAAL
--Taal--
Afrikaans
English
SOEK
REGISTREER
HULP MET
registrasie
aankope
SKRYF IN
op ons nuusbrief
E-pos adres
Tuis
Alles wat Jesus ooit gesê het
Alles wat Jesus ooit gesê het
oor jou, jou lewe en jou geloof
Solly Ozrovech
210 x 148
hardeband
978-1-77031-126-8 (ISBN)
Winkelprys
R 174.95
Aanlynprys
R 140.00
Hoeveelheid
Hoeveelheid
*
Subscription renewal:
Subscription number :
Wat het Jesus gesê?
Dit is seker die belangrikste vraag by gelowiges
wanneer hulle met lewenskwessies gekonfronteer word ...
Nou kan jy met dié boek nader aan die waarheid kom deurdat jy kan naslaan wat Jesus alles gesê het terwyl Hy op aarde was, oor temas soos …
• hemel • geld • sonde
• verhoudings • doop • siekte
• natuurrampe • vergifnis • prioriteite
• huwelik • vrees • genade en nog baie meer.
As jy weet wat Jesus oor bepaalde temas gesê het, sal jy beter verstaan wat om self te sê en te doen as gelowige in hierdie wêreld.
Die titel van dié boek sê dadelik: dit is nie ’n boek
wat ’n mens in een leessessie klaar kan lees nie.
Dit is bedoel om jou metgesel te wees vir ’n leeftyd.
Jesus het oor so ’n groot verskeidenheid temas gepraat dat jy in elke fase van jou lewe en vir elke behoefte iets sal vind.
Soms sal jy na ’n antwoord op ’n spesifieke vraag soek en dan sal Jesus se woorde oor daardie tema die antwoord voorsien. Ander kere kan jy langer worstel met ’n vraagstuk en sal ’n diepgaande studie van die toepaslike tema jou geloof versterk. Jy as individu of julle as groep kan hierdie boek op twee maniere benut: as vinnige naslaanbron en as handboek vir tematiese Bybelstudie.
JOU MANDJIE
jou mandjie:
0
item(s)
Items in jou mandjie:
geen items in jou mandjie
Totaal:
R 0.00
Lys jou mandjie inhoud
Finaliseer jou transaksie
Vir 'n gelukkige huwelik.
Die boekie wat jou lewe sal verander!
Voorwaardes en Bepalings
Privaatheidsbeleid
Afleweringsbeleid
© 2007 Carpe Diem Media Alle Regte Voorbehou
Engineered by
[I*]Group
.