| |
| Nog net 1 week van BOEKMAKIETIE! |
|
|
|
|
|
| Natasha Sutherland se eerste kinderboek! |
|
|
|
| Alles wat Jesus ooit gesê het! |
|
|
| Moet lees: Susan se novel journey! |
|
|
| Finesse Direk: Bel en bestel! |
|
|
| Bobby van Jaarsveld en ander deel hul geloofstories! |
|
|
| Moenie Moedersdag mis nie! |
|
|
| Oudword is nie vir sissie nie! |
|
|
| Die A-Z antwoorde op vandag se probleme! |
|
|
| Kweek JOU KIND se karakter! |
|
|
| Jou lewe kan verander in 40 dae! |
|
|
| Ons stel bekend: 2 splinternuwe oudioboe |
Is jy mal oor lees, maar het nie tyd daarvoor nie?
|
|
| Kweek kinders met karakter! |
Hettie Brittz se boeke oor ouerskap het al oor die 50 000 verkoop. Al 2 haar boeke is nou beskikbaar in beide Afrikaans en Engels en het nuwe, kleurvolle omslae.
|
|
| LEEF NUUT – Finesse Café se 1e Bybelstudieboek! |
Kom word deel van ’n gemeenskap van vroue wat tyd met mekaar en God koester.
|
|
| Koop NOU jou kaartjie vir die voelgoed ekspo |
Maak nou al ’n nota in jou dagboek by 6 Maart, want dan moet jy by Heartfelt Arena buite Pretoria wees!
|
|
| Word daagliks deur Susan geinspireer! |
Jy hoef nie meer ’n hele maand te wag om Susan Coetzer se agterbladrubriek in Finesse te lees nie. Sy is daagliks beskikbaar op www.soetgoedvirdiesiel.co.za!
|
|
| Kry NOU jou eksklusiewe Bittersoet! |
Daar is ’n vierde deel tot Bittersoet en dit is slegs beskikbaar in die spesiale uitgawe van dié boek wat nou beskikbaar is. Kliek vir meer...
|
|
|
2010 is hier en om dit te vier het ons boeke op afslag!
|
|
|
Geseënde Kersfees en ’n baie voorspoedige jaar aan almal! Kliek hier om na ons talle perfekte kersgeskenke te kyk!
|
|
| DIE PERFEKTE KERSGESKENK: EKSKLUSIEWE BITTERSOET! |
Die eksklusiewe, spesiale uitgawe van Natasha Sutherland se Bittersoet/Bittersweet is nou beskikbaar.
|
|
| Het jy ’n vraag oor die dood? |
Isak Burger beantwoord op sy webwerf, www.5minute.co.za, elke week persoonlik een leser se vraag oor die dood.
|
|
| Nòg Soetgoed vir jou siel! |
Na die reuse sukses van Susan Coetzer se eerste roman, OROS VIR DIE SIEL is sy terug met nóg ’n wenner. CUSTARD VIR DIE SIEL is al in sy tweede druk en verkoop soos soetgoed...
|
|
| Reuse BOEKMAKIETIE nét hier op die web! |
Dit is weer tyd dat jy tonne boeke teen MASSIEWE afslag kan aankoop! SLEGS hier op www.carpediem.co.za en SLEGS vir 1 week vanaf 25 November – 2 Desember!
|
|
| Wil jy en jou vriendinne in FINESSE wees? |
Is jy en jou vriendinne mal oor lees? Hou julle van winskopies? Besoek dan nou dadelik www.finesseboekklub.co.za!
|
|
| Natasha se hartsgeheime word verder ontbloot! |
Na die reuse sukses van Natasha Sutherland se eerste boek, Bittersoet, is daar nóg goeie nuus! Dié boek kry nou ’n vierde deel by met 8 splinternuwe hoofstukke....
|
|
| NET 5 MINUTE VOOR EN NA JOU DOOD! |
Met meer as 215 000 boeke wat reeds gedruk is, en oor die 133 000 wat verkoop is, moet jy jouself afvra: “Mis ek nie miskien iets lewensbelangrik as ek nóg nie een van hierdie boeke aangeskaf het nie?”
|
|
| KOM MAAK REGTIG 'N VERSKIL! |
Hierdie Kersfees kan jy meer as ʼn tydelike oplossing gee! Vat hande met Finesse tydskrif en skenk ’n Bybeldagboek vir dié wat broodnodig het om dit te lees.
|
|
| UITEINDELIK: DIE ALLES-IN-EEN GIDS VIR MEISIES! |
52 Tips vir al ’n meisie se issues oor selfbeeld, skool, ouens, seks, geloof, ouers en nog baie meer...saamgevat in hierdie moet-hê Survival gids vir meisies!
|
|