|
|
|
|
Hierdie uittreksel is uit Chilli-lipstick 2 deur Christa Jonker-Jordaan geneem
|
|
|
|
Hierdie uittreksel is geneem uit Die Jesus Bybel deur Isak Burger
|
|
|
|
Hierdie uittreksel is geneem uit Bybel@kinders deur Hennie Stander e.a
|
|
|
|
Hierdie uittreksel is geneem uit: "Eva" deur Jaco Thom
|
|
|
|
Hierdie uittreksel is geneem uit: "Ja, Here" deur Isak Burger
|
|
|
|
| ALLES WAT JESUS AL OOIT GESÊ HET |
Die volgende uittreksel is geneem uit “Alles wat Jesus ooit gesê het” deur Solly Ozrovech.
|
|
|
|
| Jou A-Z gids oor wat Jesus sê oor ... |
Hierdie uittreksel is geneem uit “Jou A-Z gids: Wat Jesus sê oor...”
|
|
|
|
Hierdie uittreksel is geneem uit Finesse stories van hoop: As die liefde jou brand
|
|
|
|
Hierdie uittreksel is geneem uit “Finesse Café: Leef Nuut”.
|
|
|
|
| KWEEK KINDERS SAKPASGIDS: DIE SIERBOOM |
Hierdie uittreksel is geneem uit: "Kweek kinders sakpasgids: Die sierboom".
|
|
|
|
| KWEEK KINDERS SAKPASGIDS: DIE ROOSBOOM |
Hierdie uittreksel is geneem uit: "Kweek kinders sakpasgids: Die roosboom".
|
|
|
|
| KWEEK KINDERS SAKPASGIDS: DIE PALMBOOM |
Hierdie uittreksel is geneem uit: "Kweek kinders sakpasgids: Die Palmboom".
|
|
|
|
| KWEEK KINDERS SAKPASGIDS: DIE DENNEBOOM |
Die uittreksel is geneem uit: "Kweek kinders sakpasgids: Die Denneboom".
|
|
|
|
| Oudword is nie vir sissies nie |
Hierdie uittreksel is geneem uit "Oudword is nie vir sissies nie".
|
|
|
|
Hierdie uittreksel is geneem uit “Die Voelgoed boekie”.
|
|
|
|
| BINNE VYF MINUTE NA DIE DOOD ... |
Hierdie uittreksel is geneem uit “5 minute voor en na die dood” deur Isak Burger.
|
|
|
|
| SURVIVAL GIDS VIR MEISIES |
Hierdie uittreksel kom uit “Survival gids vir meisies” deur Jenna Clifford, Juanita du Plessis, Suzette Marais & Rosie Motene.
|
|
|
|
Hierdie uittreksel kom uit “Custard vir die Siel” deur Susan Coetzer
|
|
|
|
Hierdie uittreksel is geneem uit “Bittersweet” deur Natasha Sutherland.
|
|
|
|
| KWEEK KINDER MET KARAKTER |
Hierdie uittreksel is geneem uit “Kweek kinders met karakter” deur Hettie Brittz.
Haar boeke oor ouerskap het al oor die 50 000 eksemplare verkoop!
|
|
|
|
Hierdie uittreksel is geneem uit “Chilli-Lipstiek” deur Christa Jonker-Jordaan
Sjoe, dink Karis toe sy oor die tuinmuurtjie loer. Dit kan net nie waar wees nie, so ’n geluk sal hulle nooit tref nie! Nuwe bure wat seuns het! Seuns wat op ’n afstand nogal na iets lyk ook. Iewers moet daar seker ’n fout wees, so iets sal nooit met die Steyn-tweeling gebeur nie!
|
|
|
|
“My ouma het gesê die lewe is kort. Te kort en kosbaar om een enkele dag te vermors met die dikbeksiekte – dit was haar woord vir depressie. Te kort om lui te wees vir voluit lewe. Te kort om alles wat jy met jou lewe wil doen, uit te stel tot môre.
|
|
|
|
Jy het dalk al die gesegde gehoor van eers die verloofring, dan die trouring en dan die ontnugtering! Dit is ’n realiteit in baie huwelike. Volgens George Barna, ’n Christennavorser, skei 35% van alle wedergebore Christene.
|
|
|
|
Jesus gaan dikwels saam met Josef tempel toe, maar ewe dikwels kies hy en Johannes hulle eie koers. Ons laat hulle begaan. Hulle is jonk en lewenslustig. Daar is baie om te sien en te ontdek in die stad, en daar is baie ander kinders met wie hulle kan speel. Maar saans as ons eet, is hulle by die huis soos dit hoort.
|
|
|
|
Daardie aand – want as ’n mens sewentien en doodbang is, wag jy tot die aand – het Pa so stil geword dat sy gedink het hy het die telefoon neergesit. Maar hy het nie. Ná die stilte het hy gesê: “Hoe kon jy? Hel, hoe kon jy?” Toe kom die verwyte. Vóór die telefoonoproep het sy dit by voorbaat in haar gedagtes gehoor: “Oor hierdie Engelsman het ek jou gewaarsku, Riana, maar jy wou nie hoor nie.”
|
|
|
|
| DIE 3 GROOTSTE ISSUES IN ’N VROU SE LEWE |
Die boodskappe wat jy as kind kry, word deel van jou wêreld. Jy glo daardie boodskappe en internaliseer dit. Ouers, onderwysers, maats, ensovoorts dra sekere boodskappe aan kinders oor sonder dat hulle dit besef. Byvoorbeeld, as jy as kind vertel is jy is onnosel, het jy dit ernstig opgeneem, al was dit ’n grap.
|
|
|
|
| DIE BYBELROMAN VIR TIENERS |
Die eerste wat hy raaksien toe hy wakker word, is haar oë. Dis anders as die ander oë wat hy al gesien het. Haar oë práát. Hulle vonkel tergend terwyl sy hom met ’n grashalm al oor sy maag kielie. Toe hy haar aan die pols vasgryp om die gekielie te stop, is haar vel sag en glad teen syne.
|
|
|
|
| DIE ANDERKANT VAN SEERKRY |
God sit soms op ’n wonderbaarlike manier hand by. Ons noem dit wonderwerke: buitengewone en menslik onverklaarbare ingryping van Bo. Maar gewoonlik werk God nie so nie.
|
|
|
|
| VERANDER JOU WÊRELD DEUR GEBED |
Dit gebeur dikwels dat voorbidders wat alleen moet bid omdat hulle nie by ’n gebedsgroep kan inskakel nie, moedeloos raak en ophou omdat hulle dink dat hulle gebede nie eintlik ’n verskil maak nie. Die teendeel is egter waar.
|
|
|
|
| DIE MOOISTE SONNEBLOMME EN DAISIES |
Dit raak die nag van Armageddon. Dis ek en die handskoen en die masjien. Die naald breek twee keer op die dik materiaalmat. Ek vervang die gare wat kort-kort uit die oog glip by flitslig.
|
|