TEKEN AAN
E-pos adres

Wagwoord vergeet?
Wagwoord
  Onthou my  

Ons aanvaar

KIES JOU TAAL
SOEK


REGISTREER
HULP MET
  •  registrasie
  •  aankope

  • SKRYF IN
    op ons nuusbrief
    E-pos adres
    RESENSIES

    ALLES WAT JESUS AL OOIT GESÊ HET

    Die aanbeveling is geneem uit: "Alles wat Jesus al ooit gesê het"

    lees verder
    DIE A-Z GIDS OOR WAT JESUS SÊ OOR…

    Die aanbevellings is geneem uit "Die A-Z gids oor wat Jesus sê oor..."

    lees verder
    MUURBLOM

    Kristel skryf dat sy dié verhaal neergepen het vir al die muurblommetjies wat langs die kantlyn staan en verwelk en wag vir hulle kans om wild en wakker op die maat van die musiek van die lewe te dans.

    lees verder
    COETZER SKRYF NOG ’N SOETBOEK

    Nog ’n soetboek vir die siel uit die pen van die aktrise, skrywer en motiveringspreker Susan Coetzer, het dié maand verskyn.

    lees verder
    Nuwe boeke met ’n Christelike inslag - ideale Kersgeskenke

    Dié verhaal van ’n vrou wat emosioneel en liggaamlik mishandel is, is ná 12 jaar heruitgegee en steeds net so aktueel en treffend.

    lees verder
    LEESGENOT - DIE MOOISTE SONNEBLOMME EN DAISIESF

    Susan Coetzer se nuutste boek, die mooiste Sonneblomme & Daisies, is die derde versameling van haar mooiste rubrieke wat in die tydskrif Finesse verskyn het.Hierin is 'n keur van haar 50 mooiste, snaaksste, mees inspirerende, aangrypendste en lekkerste woordskilderye om die leser se dag op te helder, te laat skater, nuwe moed te gee, die hartsnare te roer en jou mond te laat water vir die lewe.

    lees verder
    LISA SE DAGBOEK – ’N ENKELLOPENDE GIRL SE SOEKTOG NA MISTER RIGHT

    Ná jare van geheimhouding onthul die bekende aktrise Susan Coetzer haarself as die skrywer van die gewilde Rooi Rose-rubriek, Uit die dagboek van Lisa de Waal. In haar eie woorde was Lisa nooit ’n kliniese karakter, wat ter wille van finansiële oorlewing geskep is nie.

    lees verder
    GELOOFSKWESSIES IN DIE KOLLIG

    50 Grootste geloofsvrae, Die eerste 5 minute na die dood vir kinders en Radikaal anders soos Jesus

    lees verder
    DIE EERSTE 5 MINUTE NA DIE DOOD VIR TIENERS

    Hierdie boek is 'n wake-up call om nou dadelik vrede met God te maak.

    lees verder
    BITTERSWEET: AN UNIVERSAL STORY

    Far from the tell-all tale that many South Africans were expecting when actress Natasha Sutherland released her book, Bittersweet is instead more of a universal story about mending a broken heart, picking up the pieces and finding oneself.

    lees verder
    RADIKAAL ANDERS SOOS JESUS

    Hierdie is die ideale boek om jou denke en kennis oor Christus te vermeerder. Dit is 'n boek met hope feite oor wie Christus werklik is, en genoeg stimulerende gedagtes wat dit onderskei van die algemene "voel-beter-oor-jouself"-boeke.

    lees verder
    NAGLIG

    In ’n kerkie in Engeland steek Moon Schultz, die romantiese kunstenaar, ’n kersie aan vir DanielGreeff, haar gewese minnaar met wie sy agttien maande lank ’n buite-egtelike verhouding gehad het.

    lees verder
    KWEEK KINDERS MET KARAKTER

    As jy dalk wens jou kinders het met ’n handleiding gekom is Hettie Brittz se boek Kweek kinders met karakter beslis dié handleiding.

    lees verder
    DAGBOEKE WAARIN JY JOU SIEL KAN ONTGIN

    ’n Dagjoernaal waarin jy jou siel kan ontgin. Ontdek die ware jy tussen al die probleme in jou lewe. Leer jou passies, begeertes en verlange ken en dink na oor hoe jy dit gaan hanteer. Jy is die enigste mens wat werklik in jou siel kan inkyk en jou gees kan vernuwe.

    lees verder
    WAAG DIT OM VOLUIT TE LEWE

    In die boeke van hierdie reeks, word die keur uit finesse tydskrif van die afgelope tien jaar saamgevat.

    lees verder
    VIER GIDSE VAN NUWE DENKE VORM

    Elkeen van hierdie boeke is deur ’n kenner op die spesifieke gebied geskryf. In Hannes Burger se boek, wat op Jesus fokus, word daar gevra wie die ware Jesus is, hoe jou verhouding met Jesus in jou lewe inwerk, wat dit beteken om ’n verhouding met Jesus te hê, hoe om kop te hou te midde van baie vrae oor Hom en wat Jesus se rol in ons moderne lewe is.

    lees verder
    DIE DRIE BYBELROMANS

    Die Bybelroman vir kinders sal kinders help om ’n geheelprentjie te kan teken van dit wat kinders dalk reeds van die Bybel weet.

    lees verder
    LEA GEE 'N SPREEKBEURT VIR DIE 'UNDERDOG'

    Ons ken almal die Bybelverhaal van Jakob wat sy hart verloor op Rachel, en "lobola" moet betaal deur sewe jaar vir haar pa te werk. Dis dalk die mooiste liefdesverhaal in die Bybel: 'n verhaal van 'n man wat 'n vrou so liefgehad het dat hy bereid was om sewe lang, hardwerkende jare vir haar op te offer.

    lees verder
    DIE LAASTE 5 MINUTE VOOR DIE DOOD

    Spreker, Sanger en Radiokansel-aanbieder, Soekie Krog, gesels met Isak Burger oor sy boek "Die laaste 5 minute voor die dood"

    lees verder


    JOU MANDJIE
    jou mandjie: 0 item(s)

    Items in jou mandjie:

    geen items in jou mandjie

    Totaal: R 0.00

    Lys jou mandjie inhoud

    Finaliseer jou transaksie

    Click Here!
    Click Here!

    Maak weer tyd
    vir God en vir mekaar
    Deur die winter van kanker na die lente van lewe!

    Voorwaardes en Bepalings Privaatheidsbeleid Afleweringsbeleid
    Engineered by[I*]Group.