|
|
|
|
|
SKRYF IN
op ons nuusbrief |
|
E-pos adres
|
|
|
|
|
WEN 10 “Vind geluk in 29 dae” boekies!
Kry nog 9 vriende of kollegas en word gelukkiger in net 29 dae! Antwoord net die volgende vraag:
Wat is die naam van een van die celebs wat die boekie al getoets het? 1. Marius Weyers 2. Juanita du Plessis 3. Hykie Bergh Om te wen SMS die woord “keuse” + jou antwoord en jou naam en adres na 34 788 (R2 per SMS)
Kompetisiereëls
1. Sluitingsdatum is 10 Augustus 2010. 2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word. 3. Wenners sal per foon in kennis gestel word. 4. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen verdere korrespondensie sal daaroor gevoer word nie. 5. Die prys kan nie verruil word nie 6. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie. 7. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.carpediem.co.za te ontvang.
Baie geluk aan ons vorige wenner:
Mercia Kriek; Susan Henning; Nolie Eksteen; Karen Gildenhuys; Mariana Rosslee; Petru Krugel (Alles wat Jesus al ooit gesê het deur Solly Ozrovech)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Maak weer tyd vir God en vir mekaar
|
 |
| Deur die winter van kanker na die lente van lewe! |

|
|
|
|
|