TEKEN AAN
E-pos adres

Wagwoord vergeet?
Wagwoord
  Onthou my  

Ons aanvaar

KIES JOU TAAL
SOEK


REGISTREER
HULP MET
  •  registrasie
  •  aankope

  • SKRYF IN
    op ons nuusbrief
    E-pos adres
    HULP - REGISTRASIE

    HOE MOET EK REGISTREER?

    1. Kliek op die registreer knoppie.
    2. Vul ‘n verlangde gebruikersnaam in. Dit kan bv. Jdutoit, Joandt, Joandut [Joan du Toit] wees.
    ONTHOU: Gebruik ‘n variasie en nie net jou naam nie. Daar mag dalk reeds ‘n Joan op ons stelsel aangeteken wees en onthou GEEN SPASIES tussen letters.
    3. Vul ‘n verlangde wagwoord in. Dit is nou jou geheime woord wat selfs nie op ons stelsel sigbaar sal wees nie. Gebruik ten minste 6 karakters SONDER enige spasies.
    ONTHOU: Kies ‘n wagwoord wat jy maklik sal onthou.
    4. Vul die res van jou besonderhede in.
    5. Kliek om die voorwaardes en bepalings te aanvaar en stuur!
    LET
    WEL: Indien ’n ander individu alreeds met jou e-posadres geregistreer het, gaan die stelsel jou nie toelaat om daardie e-posadres weer te gebruik nie, en jou dus ook nie toelaat om te registreer nie. Dus sal jy 'n ander e-posadres vir jou moet skep (op hotmail, yahoo of so diens).

    6. Na suksesvolle registrasie sal jy ‘n e-pos met jou gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Daar sal ook op die rekenaarskerm ‘n boodskap verskyn dat jy “SUKSESVOL GEREGISTREER IS”.

    HOEKOM MOET EK REGISTREER?

    • Jy moet eers registreer voordat jy ‘n bestelling op ons webwerf kan plaas. Die doel hiermee is sodat ons stelsel jou inligting (naam, van en kontakbesonderhede) sal onthou elke keer as jy ’n bestelling wil plaas.
    • Indien jy deel wil vorm van “gesels saam” groepe of Hennie Stander se BLOG, word ‘n wagwoord en gebruikersnaam van jou vereis.
    • Om op hoogte gehou te word van ons nuutste boeke, nuusbrokkies en ander korrespondensie van FINESSE en CARPE DIEM MEDIA te ontvang.


    JOU MANDJIE
    jou mandjie: 0 item(s)

    Items in jou mandjie:

    geen items in jou mandjie

    Totaal: R 0.00

    Lys jou mandjie inhoud

    Finaliseer jou transaksie

    Click Here!
    Click Here!

    Maak weer tyd
    vir God en vir mekaar
    Deur die winter van kanker na die lente van lewe!

    Voorwaardes en Bepalings Privaatheidsbeleid Afleweringsbeleid
    Engineered by[I*]Group.